Waantu

Oor ons

Waantu is ‘n inisiatief van KragDag (www.kragdag.co.za) om kaartjies te verkoop van gebeurtenisse en geleenthede wat deur KragDag aangebied of gefasiliteer word.

Die verkoop van kaartjies is egter in 'n sekere sin maklik – die uitdaging is om die aankoms van besoekers (met of sonder hul kaartjies) by die toegangshekke akkuraat, glad en professioneel te verhoog om sodoende toegang tot die perseel aan hulle te verleen.

Waantu maak ook daarvoor voorsiening met die skandering van kaartjies en/of die verkoop van kaartjies by die toegangshekke. Natuurlik wil ons dit alles nie net in Engels kan doen nie, maar ook in Afrikaans!

afAfrikaans